Bobbejaan klim die berg
so haastig en so lustig 2x
Bobbejaan klim die berg
om die rooinek te vererg
keersang
hoera vir die boer hoera
je moe nie huil nie
je moe nie treur nie
die Stellebosse kerls kom weer 2x
Bobbejaan sluip die dal
om die rooinek te verval
Bobbejaan kruip die haag
om die rooinek te verjaag